Kom Ons Lees die Bybel (September)
30 Dae
Afdeling 9 van 'n reeks van 12, wat groepe deur die hele Bybel lei in 365 dae. Nooi ander om elke maand by jou aan te sluit as julle 'n nuwe afdeling begin. Hierdie reeks werk goed saam met die Bybel op CD—luister in minder as 20 minute per dag! Elke afdeling sluit Ou en Nuwe Testament hoofstukke in, met Psalms tussendeur versprei. Afdeling 9 sluit die volgende boeke in: Nehemia, Ester, 1 en 2 Timoteus, Joël, Amos, Obadja, Nahum, Habakuk, Sefanja, Titus, Filemon, Jakobus, Haggai, Sagaria en Maleagi.
Baie dankie aan LifeChurch.tv wat hierdie plan verskaf het. Besoek www.LifeChurch.tv vir meer inligting.
Oor Die Uitgewer