Die Bybeltoep is heeltemal gratis, met geen advertensies en geen inprogram-aankope nie. Kry die Bybeltoep
Rut

27 Dae
As jy al ooit verlies, eensaamheid of seisoene van groot verandering ervaar het, dan kan jy onmiddelik met die gebeure en mense in die boek Rut identifiseer. Rut is 'n boek oor die voorsienigheid van God. Ons moet nooit die oënskynlike klein gebeure in ons lewens gering ag nie. Alles word deur God gebruik ten goede vir dié wat Hom liefhet, vir Sy glorie en vir die redding van ander.
Ons wil graag Liefde God bedank vir dankie vir hierdie plan. Vir meer inligting, besoek gerus:
http://liefgodgrootliks.wordpress.com
Verwante Leesplanne

'n Tyd van Weeklaag - roep om hulp vir vervolgde Christene

Nooit In Die Steek Gelaat Nie - Die Verhaal van Eksodus

Hemel in Elke Huis

Deel genade uit!

Heeltyd

Vreemdeling Tot Volgeling

Leef met vrede, vreugde en hoop

The Chosen + BibleProject: Reeks 5-Leesplan

Pasop vir Trots: Kies Nederigheid
