Oorvloedige Liefde Deur Nina Smit

5 Dae
Hierdie 5-dag-leesplan oor God se liefde en oorvloed sal lesers verseker van God se sorg, vergifnis en beskerming en hulle herinner om sy daaglikse seën te waardeer. Elke dag bevat gedagtes rondom ’n spesifieke tema (soos vergifnis, werk en hoop) en ’n gebed en eindig met ’n Bybelvers. Die inhoud vir hierdie leesplan is gebaseer op Nina Smit se “Oorvloedige liefde”.
Baie dankie aan Struik Christian Media en Nina Smit dat hulle hierdie plan beskikbaar gestel het. Vir meer inligting oor die boek “Oorvloedige liefde”, besoek https://www.cumbooks.co.za/oorvloedige-liefde-grootdruk-hardeband and http://www.struikchristianmedia.co.za
Verwante Leesplanne

Die basiese beginsels van die Christelike geloof

Die Wetboeke (Die Groot Storie Leesplannne no. 2)

Oorkom Teleurstellings

Kaalvoet Sielsgedagtes

Sy Glorie, My Storie: Ingesluit in Sy Heerlikheid

Ester

As ek weer kon sê

Hoe om swaarkry en lyding te hanteer

DIE ROOI TOU: 'n verhaal van redding en hoop
