My Tyd Met God Deur Joyce Meyer

5 Dae
Oor die verloop van drie jaar het Joyce Meyer in haar joernaal die persoonlike oordenkings en inspirasie neergepen wat haar besige lewe aangevuur het. Daardie oordenkings vorm hierdie 5-dag-leesplan – elke dag sluit’n oordenking, ’n gebed en ’n Bybelvers in. Met elke dag bied Joyce ’n praktiese manier om tyd saam met God deur te bring, gebaseer op haar boek “My tyd met God”.
Ons wil graag Struik Christian Media en Joyce Meyer bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://www.cumbooks.co.za/my-time-with-good-hardband en http://www.struikchristianmedia.co.za
Verwante Leesplanne

As ek weer kon sê

GAAN JY HOM MIS?

Aanklag

DIE ROOI TOU: 'n verhaal van redding en hoop

Kom saam, Ontdek wysheid uit die Woord.

Skeppingsdoel van die Mens

Die Wetboeke (Die Groot Storie Leesplannne no. 2)

Kaalvoet Sielsgedagtes

Mislukking Is Nie Die Einde Nie
