Die Bybeltoep is heeltemal gratis, met geen advertensies en geen inprogram-aankope nie. Kry die Bybeltoep
Miga

29 Dae
In hierdie studie leer ons van 'n profeet wat moedig na die volk kom, sonde en die komende oordeel van God aanspreek, asook sy oorvloedige genade en barmhartigheid. Hy wys ons 'n God wat ryk is in ontferming. Kom ons bestudeer die boek Miga saam en vra die Here om ons te help om “reg te laat geskied, liefde en trou te bewys en bedagsaam te lewe voor ons God.”
Ons wil graag Love God Greatly Afrikaans bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: http://www.lovegodgreatly.com/
Verwante Leesplanne

WAAR HET YESHUA HOMSELF VERKLAAR - HOEKOM SPESIFIEK DAAR?

Leierskap: 'n Goddelike Roeping Vol Genade en Krag

Heilige Week met Die Uitverkorenes

Mosaiek Lydenstydgids 2026: Wys my die weg

Ondersoek Jouself

Beweeg Verby Die Raaiwerk: Leer God se Wil Ken

Wees 'n betroubare persoon

The Chosen + BibleProject: Reeks 5-Leesplan

Vreemdeling Tot Volgeling
