Jy HET ‘n Gebed!

6 Dae
Ontdek die beginsels wat nodig is om ‘n kragtige en effektiewe gebedslewe te bou. Gebed – om met God op ‘n persoonlike vlak te kommunikeer – is die sleutel wat dit moontlik maak om positiewe verandering in ons lewens en omgewings te sien. Geneem uit die boek, “Out of This World: A Christian’s Guide to Growth and Purpose” geskryf deur David J. Swandt.
| Ons wil graag Twenty20 Faith, Inc. bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: http://www.twenty20faith.org/yvdev3 |
Verwante Leesplanne

Anderkant die Duisternis

God wat Wondere Doen: Niks is vir God Onmoontlik nie

Wanneer Jy Skaam en Vernederd Voel

Daaglikse Bemoediging vir Vroue

My Saligmaker Leef

’n Sterk Man is Wys

’n Kersfees Saam met Jesus

Die Verlosser wat Uitreik na Ons - 'n Studie oor die Nabyheid van God van die Krip tot die Kruis

Gebede uit ’n Vrou se Hart
