Die Bybeltoep is heeltemal gratis, met geen advertensies en geen inprogram-aankope nie. Kry die Bybeltoep
Ou Testament

366 Dae
Wil jy tyd spandeer en fokus op die Ou Testament? Hierdie plan, saamgestel en voorsien deur die YouVersion.com span, sal jou help deur die hele Ou Testament te lees, terwyl die historiese gedeeltes, gedigte en profetiese boeke gemeng word.
Hierdie leesplan is deur YouVersion.com voorsien




