Hoop vir die lewe

4 Dae
Almal het hoop in die lewe nodig. Maar wat is hoop? En hoe gaan dit 'n verskil maak in my lewe as ek hoop het?
Ons bedank graag Lig & Lewe Sentrum vir die voorsiening van hierdie plan. Besoek gerus vir meer inligting: http://www.ligenlewe.com |