Maak Tyd Om Te Rus

5 Dae
Werkverslawing en om gedurig besig te wees, word dikwels in ons wêreld aangeprys, wat rus dan 'n uitdaging maak. Om ons rolle en planne effektief uit te voer, moet ons rus of ons sal niks oorhê om geliefdes te ondersteun en doelwitte te bereik nie. Oor die volgende vyf dae gaan ons leer om te rus en hoe om dit op ons lewens toe te pas.
Hierdie oorspronklike Leesplan is geskep en verskaf deur YouVersion. |
Verwante Leesplanne

GAAN JY HOM MIS?

Skeppingsdoel van die Mens

Aanklag

Kom saam, Ontdek wysheid uit die Woord.

Kaalvoet Sielsgedagtes

As ek weer kon sê

Mislukking Is Nie Die Einde Nie

DIE ROOI TOU: 'n verhaal van redding en hoop

Sy Glorie, My Storie: Ingesluit in Sy Heerlikheid
