Psalms

Psalms

31 Dae

Deur die Psalms te lees is 'n maklike manier om weer geestelik opgetel te word. Wanneer jy 'n moeilike tyd ondervind sal Psalms jou gerus stel en motiveer.

Hierdie leesplan is voorsien deur BiblePlans.org.