Hoe om Jou Lewe te Geniet

3 Dae
Dis nie maklik om ‘n diep, lewegewende vreugde in 'n wêreld vol uitspattige, maar uiteindelik oppervlakkige plesier, te vind nie. Nou-ja, hoe kom jy weg van die spanning en afleiding en beleef God se ewige vreugde? Hierdie kragtige nuwe reeks van die skrywer Berni Dymet, wys hoe jy die diep bevrediging wat ‘n verhouding met God vir jou inhou, kan ervaar - en jou lewe waarlik kan geniet.
Ons wil graag Christianityworks bedank vir die verskaffing van hierdie lleesplan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://christianityworks.com/ |
Verwante Leesplanne

Die Wetboeke (Die Groot Storie Leesplannne no. 2)

Sy Glorie, My Storie: Ingesluit in Sy Heerlikheid

Kaalvoet Sielsgedagtes

Skeppingsdoel van die Mens

Kom saam, Ontdek wysheid uit die Woord.

Mislukking Is Nie Die Einde Nie

Aanklag

As ek weer kon sê

GAAN JY HOM MIS?
