Ou Testament - Die Geskiedkundige Boeke
90 Dae
Hierdie eenvoudige plan sal jou lei deur die geskiedenis van die Israeliete deur die Ou Testament met drie of vier hoofstukke per dag. Hierdie leesplan sal goed deug vir jou persoonlik of as 'n groepstudie.
Hierdie Leesplan is geskep deur YouVersion. Vir meer inligting en bronmateriaal, besoek asseblief: www.youversion.com
Oor Die Uitgewer