Ou Testament - Boeke deur Moses

Ou Testament - Boeke deur Moses

70 Dae

Hierdie eenvoudige plan sal jou lei deur die eerste vyf boeke van die Ou Testament. Deur net 'n paar hoofstukke per dag te lees is dit 'n ideale leesplan vir jou persoonlik of as 'n groep studie.

Hierdie Leesplan is geskep deur YouVersion. Vir meer inligting en bronmateriaal, besoek asseblief: www.youversion.com
Oor Die Uitgewer