Die Ou Testament - Boeke van Wysheid

Die Ou Testament - Boeke van Wysheid

70 Dae

Hierdie eenvoudige plan sal jou lei deur die eerste vyf boeke van Wysheid - Job, Psalms, Spreuke van Salomo, Prediker en Hooglied van Salomo. Deur net 'n paar hoofstukke per dag te lees, sal hierdie leesplan ideaal wees vir jou persoonlik of as 'n groepstudie.

Hierdie Leesplan is geskep deur YouVersion. Vir meer inligting en bronmateriaal, besoek asseblief: www.youversion.com
Oor Die Uitgewer