Daaglikse geestelike boodskappe met Greg Laurie

30 Dae
Dertig dae van opbouende geestelike gedagtes vanuit God se Woord aangebied deur pastoor Greg Laurie. Op sy reguit, geselsende manier bring Pastoor Greg relevante insig in die Woord en help jou om "God te ken en Hom bekend te maak" in jou daaglikse Christen wandel.
Ons wil graag vir Greg Laurie en Harvest Ministries bedank vir die voorsiening van hierdie dagstukkies. As u meer inligting verlang, besoek asseblief: www.harvest.org
Oor Die UitgewerVerwante Leesplanne

DIE ROOI TOU: 'n verhaal van redding en hoop

Oorkom Teleurstellings

As ek weer kon sê

Delf dieper deur Openbaring

Die Wetboeke (Die Groot Storie Leesplannne no. 2)

Ons God Wat Ons Opsoek - Om Ons Na Hom Terug Te Lei. 'n Studie van Vyf Klein Profete

Ester

Kaalvoet Sielsgedagtes

Hoe om swaarkry en lyding te hanteer
