Die Bybeltoep is heeltemal gratis, met geen advertensies en geen inprogram-aankope nie. Kry die Bybeltoep
Koninkryk Kom

15 Dae
Ons het gehoor dat Jesus "lewe in oorvloed" aanbied en ons smag na daardie ondervinding. Ons wil die lewe hê wat aan die anderkant van verandering is. Watter soort verandering het ons nodig? Hoe moet ons te werk gaan om te verander? In Koninkryk Kom sal jy 'n nuwe manier verken om die onderstebo en binnestebuite lewe te lei waarin God ons nooi.
Ons wil graag vir North Point Community Church bedank vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir verdere inligting, besoek asseblief: http://northpoint.org
Verwante Leesplanne

Hemel in Elke Huis

Markus 1-8: InSync met God se Woord

Wees 'n betroubare persoon

Huwelik - God se Plan

The Chosen + BibleProject: Reeks 5-Leesplan

The Chosen + BibleProject: Reeks 3-Leesplan

The Chosen + BibleProject: Reeks 2-Leesplan

Geregtigheid in Christus

Die Pad Na Die Kruis
