Vas Van Sosiale Media

Vas Van Sosiale Media

6 Dae

In hierdie leesplan wil ek met jou deel hoekom ek sosiale media as ’n vorm van vas gekies het sowel as maniere waarop God vir my gewys het dat dit ’n afleiding is. ’n Tradisionele vas maak die liggaam skoon van gifstowwe, maar ’n sosialemedia-vas sal jou help om terug te draai na God, jou gewoontes te verander en jou impulse in die rigting van gesonder keuses stuur.

Ons wil graag RightNow Media South Africa bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://www.bettyenicole.org/

Oor Die Uitgewer