Keuses wat suksesvolle paartjies maak

7 Dae
Ons almal beleef soms konflik, maar dit is HOE ons dit hanteer wat saak maak. Hierdie leesplan gaan jou uitdaag om konflik in jou huwelik te hanteer deur die beste keuses vir julle verhouding te maak. Jy het meer verantwoordelikheid as wat jy besef, en jy is tot meer in staat as wat jy dink. Is jy gereed om te bou aan ’n suksesvolle huwelik?
Ons wil graag RightNow Media South Africa bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://bakerbookhouse.com/products/39242
Verwante Leesplanne

Sy Glorie, My Storie: Ingesluit in Sy Heerlikheid

Hoe om swaarkry en lyding te hanteer

DIE ROOI TOU: 'n verhaal van redding en hoop

Kaalvoet Sielsgedagtes

Ester

Die basiese beginsels van die Christelike geloof

Die Wetboeke (Die Groot Storie Leesplannne no. 2)

As ek weer kon sê

Oorkom Teleurstellings
