Die Bybeltoep is heeltemal gratis, met geen advertensies en geen inprogram-aankope nie. Kry die Bybeltoep
21 Dae Vas

21 Dae
Begin jou nuwe jaar deur te fokus op die geestelike dissipline van vas. Hierdie plan sluit 'n verskeidenheid skrifgedeeltes oor vas in. Dit sal jou aanmoedig om tyd saam met God te spandeer en so nader aan Hom te kom. Jy sal vir 21 dae lank 'n Bybelgedeelte kry om te lees, met 'n kort oordenking en gebedsonderwerp.
Baie dankie aan LifeChurch.tv vir hulle bereidwilligheid om die inligting oor die 21 dae vas met ons te deel. Om meer van Life.Church.tv te leer, besoek gerus hulle webwerf by www.lifechurch.tv
Verwante Leesplanne

The Chosen + BibleProject: Reeks 4-Leesplan

The Chosen + BibleProject: Reeks 3-Leesplan

Hemel in Elke Huis

Die Pad Na Die Kruis

The Chosen + BibleProject: Reeks 2-Leesplan

Markus 1-8: InSync met God se Woord

The Chosen + BibleProject: Reeks 5-Leesplan

Huwelik - God se Plan

Geregtigheid in Christus
