Die Bybeltoep is heeltemal gratis, met geen advertensies en geen inprogram-aankope nie. Kry die Bybeltoep
Geloof

12 Dae
Is om te sien, om te glo? Of is dit eerder dat ek glo omdat ek sien? Hierdie is vrae oor geloof. Hierdie leesplan bied 'n indiepte studie oor geloof—van die Ou Testamentiese stories van werklike mense wat groot geloof getoon het in onmoontlike omstandighede, tot by die leringe van Jesus oor geloof. Deur hierdie plan te volg sal jy aangemoedig word om in 'n dieper verhouding met God te tree en 'n meer toegewyde volgeling van Jesus te word.
Baie dankie aan Immersion Digital, die vervaardigers van Glo Bible, wat hierdie pasmaak leesplan met ons deel. Jy kan 'n soortgelyke plan en ander skep deur Glo Bible te gebruik. Besoek www.globible.com vir meer inligting.
Verwante Leesplanne

Leef met Gesag - 'n Reis deur Efesiërs

The Chosen + BibleProject: Reeks 3-Leesplan

Stories uit die eresaal

Deel genade uit!

Heeltyd

The Chosen + BibleProject: Reeks 2-Leesplan

Vreemdeling Tot Volgeling

Leef met vrede, vreugde en hoop

'n Tyd van Weeklaag - roep om hulp vir vervolgde Christene
