Die Bybeltoep is heeltemal gratis, met geen advertensies en geen inprogram-aankope nie. Kry die Bybeltoep
Stiltyd Gedigte

5 Dae
Koning Dawid is sekerlik die beste voorbeeld wanneer gedigte ter sprake kom. Hy het gereeld God se lof besing, sy grootheid erken. Tydens krisistye het hy by God gepleit. Selfs koning Salomo het hierdie gawe by Dawid geërf; wandel gerus deur Hooglied. In jou stiltyd kan gedagtes ‘n gedig voor God se voete word, in goeie en slegte tye. In hierdie leesplan val woorde in lyn om te rym.
Ons wil graag Felicia Lategan bedank vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://whitevapor.wordpress.com/
Verwante Leesplanne

Wees 'n betroubare persoon

Heilige Week met Die Uitverkorenes

The Chosen + BibleProject: Reeks 5-Leesplan

WAAR HET YESHUA HOMSELF VERKLAAR - HOEKOM SPESIFIEK DAAR?

Vreemdeling Tot Volgeling

Beweeg Verby Die Raaiwerk: Leer God se Wil Ken

Ondersoek Jouself

Die Pad Na Die Kruis

Leierskap: 'n Goddelike Roeping Vol Genade en Krag
