Die Kersfees Storie

Die Kersfees Storie

5 Dae

Die storie oor die geboorte van Christus is die middelpunt van ons viering van Kersfees. Hierdie leesplan boekstaaf die nederige begin van 'n Verlosser waarvoor die wêreld vir eeue reeds wag. Hierdie kort versameling leesstukke verbind ons met die koms van Immanuel, `n God wat met ons is.

YouVersion.com is opgewonde om Die Kersfees Storie leesplan te voorsien. Ontmoet ander YouVersion lede, vind meer leesplanne, en lees die Bybel op jou rekenaar by http://www.youversion.com.
Oor Die Uitgewer