Leef doelgerig!

Leef doelgerig!

5 Dae

Hierdie vyf dae herinner ons daaraan dat geloof meer is as woorde — dis ’n lewenswyse. Ons is almal voltyds “op 'n missie” vir Jesus, geroep om liefde met dade te wys en om ander met respek en deernis te behandel. Hierdie leesplan help jou om met geloof, liefde en nederigheid te leef – elke dag, oral waar jy gaan.

Ons wil graag eKerk bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: www.ekerk.org