Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

BLy ÍN My

BLy ÍN My

7 Dae

Het jy ook al gewonder wat dit beteken om ÍN Jesus te bly? Ek nooi jou graag om saam met my te besin en te ontdek wat Jesus in Johannes 15 bedoel, toe Hy gesê het: “Julle moet in My bly en Ek in julle.”

Ons wil graag Sonja Goldberg bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: www.sonjagoldberg.co.za