Die Bybeltoep is heeltemal gratis, met geen advertensies en geen inprogram-aankope nie. Kry die Bybeltoep
Spreuke vir kleingoed

7 Dae
Hierdie 7-dagleesplan neem jong kinders op ’n ontdekkingstog deur die wysheid van Spreuke. Op ’n eenvoudige en ouderdomsgepaste manier leer hulle belangrike lewenslesse oor gehoorsaamheid, vriendelikheid, wysheid, dankbaarheid en liefde vir God. Elke dag bied ’n Bybelse waarheid wat kinders help om goeie gewoontes te ontwikkel en God beter te leer ken. Hierdie leesplan is spesiaal saamgestel vir kinders tussen drie en agt jaar en help om van kleins af ’n sterk geloofsgrondslag en liefde vir die Woord van God te bou.
Ons wil graag Lux Verbi bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: www.nb.co.za/en/view-book/?id=9780796323590




