Julle is immers weergebore, nie uit verganklike saad nie, maar uit onverganklike saad: die lewende en ewige woord van God. Die Skrif sê:
“Die mens is soos gras,
en al sy prag soos 'n veldblom;
die gras verdor en die blom val af,
maar die woord van die Here,
dít bly vir ewig.”