1
Genesis 15:6
Die Bybel 2020-vertaling
Hy het die HERE geglo. En Hy het dit vir hom as geregtigheid toegereken.
ប្រៀបធៀប
រុករក Genesis 15:6
2
Genesis 15:1
Ná verloop van tyd het die woord van die HERE tot Abram gekom in 'n visioen: “Moenie bang wees nie, Abram! Ek is 'n skild vir jou. Jou loon is baie groot.”
រុករក Genesis 15:1
3
Genesis 15:5
Toe neem Hy Abram na buite en sê: “Kyk maar op na die hemel en tel die sterre – as jy in staat is om hulle te tel!” En Hy sê vir hom: “So sal jou nageslag wees.”
រុករក Genesis 15:5
4
Genesis 15:4
Maar kyk, die woord van die HERE kom toe tot Abram: “So iemand sal nie jou erfgenaam wees nie, slegs een wat uit jou liggaam voortkom, hy sal jou erfgenaam wees.”
រុករក Genesis 15:4
5
Genesis 15:13
Die HERE sê toe vir Abram: “Weet baie goed dat jou nageslag •vreemdelinge sal wees in 'n land wat nie aan hulle behoort nie. Hulle sal daardie mense moet dien, en dié sal hulle verdruk, vierhonderd jaar lank.
រុករក Genesis 15:13
6
Genesis 15:2
Maar Abram het gesê: “HERE, my Heer, wat sal U vir my gee? Kinderloos gaan ek heen. Die erfgenaam van my huis is Eliëser van Damaskus.”
រុករក Genesis 15:2
7
Genesis 15:18
Op daardie dag het die HERE met Abram 'n verbond gesluit: “Aan jou nageslag gee Ek hierdie land, van die rivier van Egipte af tot by die groot rivier, die Eufraatrivier
រុករក Genesis 15:18
8
Genesis 15:16
Die vierde geslag sal hierheen terugkeer. Want die •Amoriete se sondeskuld het nog nie sy volle maat bereik nie.”
រុករក Genesis 15:16
គេហ៍
ព្រះគម្ពីរ
គម្រោងអាន
វីដេអូ