1
GENESIS 5:24
Nuwe Lewende Vertaling
Hy het sy lewe lank baie naby aan God gelewe. Toe het hy verdwyn, want God het hom weggeneem.
Yenzanisa
Ongorora {{vhesi}}
2
GENESIS 5:22
Ná die geboorte van Metusalag het Henog nog 300 jaar in ’n noue verhouding met God gelewe. Hy het ook ander seuns en dogters gehad.
3
GENESIS 5:1
Die volgende is ’n lys van Adam se afstammelinge. Toe God mense geskep het, het Hy hulle na sy beeld gemaak.
4
GENESIS 5:2
Hy het hulle manlik en vroulik gemaak. Hy het hulle toe “mens” genoem en hulle geseën.
Pekutangira
Bhaibheri
Zvirongwa
Mavideo