Mufananidzo weYouVersion
Mucherechedzo Wekutsvaka

Johannes 5:8-9

Johannes 5:8-9 AFR20

Jesus sê vir hom: “Staan op, tel jou slaapmat op en loop.” En dadelik het die man gesond geword, sy slaapmat opgetel en begin loop. Daardie dag was egter 'n Sabbat.

Verenga chikamu Johannes 5