← Leesplanne
Gratis leesplanne en oordenkings oor SPREUKE 11:2

Nòg bruistablette vir die lewe
4 Dae
Die geliefde Susan Coetzer nooi jou saam op 'n vier dag reis uit haar boek Bruistablette vir die lewe. Met 'n kort boodskap vir elke dag, gebaseer op 'n teksvers en aangevul met 'n gebed, bied Bruistablette vir die lewe inspirasie en hoop aan die moderne vrou. Dit is geskryf met humor, insig en deernis, soos net Susan Coetzer kan. Dit is 'n aansporing om elke dag voluit te leef as gelowige te midde van die alledaagse werklikheid.