← Leesplanne
Gratis leesplanne en oordenkings oor SPREUKE 14:12

Vas Van Sosiale Media
6 dae
In hierdie leesplan wil ek met jou deel hoekom ek sosiale media as ’n vorm van vas gekies het sowel as maniere waarop God vir my gewys het dat dit ’n afleiding is. ’n Tradisionele vas maak die liggaam skoon van gifstowwe, maar ’n sosialemedia-vas sal jou help om terug te draai na God, jou gewoontes te verander en jou impulse in die rigting van gesonder keuses stuur.