1
1 KONINGS 11:4
Nuwe Lewende Vertaling
Toe Salomo oud geword het, het hulle hom verlei om ander gode te dien. Hy het nie meer die HERE sy God met soveel toewyding gedien soos sy pa, Dawid, gedoen het nie.
Vergelyk
Verken 1 KONINGS 11:4
2
1 KONINGS 11:9
Die HERE was baie ontevrede met Salomo omdat hy die HERE, die God van Israel wat twee keer aan hom verskyn het, verlaat het.
Verken 1 KONINGS 11:9
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's