1
1 SAMUEL 28:5-6
Nuwe Lewende Vertaling
Toe Saul die groot Filistynse mag sien, het hy wanhopig van vrees geword. Hy het die HERE gevra wat hy moes doen, maar die HERE het hom nie geantwoord nie, nie deur drome nie en ook nie deur die Urim of die profete nie.
Vergelyk
Verken 1 SAMUEL 28:5-6
2
1 SAMUEL 28:7-8
Saul beveel toe sy amptenare: “Soek ’n vrou wat ’n dodebesweerder is sodat ek vir haar kan gaan vra wat om te doen.” Sy amptenare antwoord: “Daar is ’n dodebesweerder in En-Dor.” Saul het homself vermom en ander klere aangetrek. Vergesel van twee van sy manskappe het hy in die nag na die vrou se huis toe gegaan. “Raadpleeg vir my die gees van ’n afgestorwene,” sê hy. “Roep die een op wat ek vir jou sal sê.”
Verken 1 SAMUEL 28:7-8
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's