1
2 SAMUEL 5:4
Nuwe Lewende Vertaling
Dawid was 30 jaar oud toe hy koning geword het, en hy het altesaam 40 jaar lank regeer.
Vergelyk
Verken 2 SAMUEL 5:4
2
2 SAMUEL 5:19
Dawid raadpleeg toe die HERE: “Moet ek teen die Filistyne optrek? Sal U hulle in my mag oorgee?” En die HERE het geantwoord: “Ja, trek op. Ek sal verseker die oorwinning aan jou gee.”
Verken 2 SAMUEL 5:19
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's