1
ESEGIËL 12:28
Nuwe Lewende Vertaling
Daarom, sê vir hulle die oppermagtige HERE sê: Niks van wat Ek gesê het, gaan verder uitgestel word nie. Ek gaan nou alles doen wat Ek gesê het! So sê die oppermagtige HERE.”
Vergelyk
Verken ESEGIËL 12:28
2
ESEGIËL 12:25
want Ek is die HERE! Wat Ek sê, gebeur altyd. Dit sal nie verder uitgestel word nie. In julle dag, opstandige volk, sê Ek dit en doen Ek dit, sê die oppermagtige HERE.”
Verken ESEGIËL 12:25
3
ESEGIËL 12:2
“Mensekind, jy lewe tussen opstandelinge wat die waarheid kan sien as hulle wil, maar hulle wil nie. Hulle sou my stem kon hoor as hulle maar net sou luister, maar hulle wil nie luister nie, want hulle is opstandig.
Verken ESEGIËL 12:2
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's