1
JESAJA 17:1
Nuwe Lewende Vertaling
Hierdie boodskap het na my gekom oor Damaskus, hoofstad van Aram: “Kyk, Damaskus gaan verdwyn! Dit gaan ’n puinhoop word.
Vergelyk
Verken JESAJA 17:1
2
JESAJA 17:3
Die versterkte stede van Israel sal vernietig word, en die mag van Damaskus sal tot ’n einde kom. Dié wat oorbly van Aram, sal min mag hê soos die Israeliete,” sê die HERE, die Almagtige.
Verken JESAJA 17:3
3
JESAJA 17:4
“In daardie dag sal Israel verneder word. Armoede sal die land oorneem.
Verken JESAJA 17:4
4
JESAJA 17:2
Die dorpe van Aroër sal verlate word. Skape sal in die strate wei. Hulle sal daar lê sonder om bang te wees dat iemand hulle opjaag.
Verken JESAJA 17:2
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's