JESAJA 17:2
JESAJA 17:2 Bybel vir almal (ABA)
Die mense sal weggaan uit die stede by Aroër. Skape en bokke sal in die stede lê en rus, en niemand sal hulle skrikmaak nie.
Deel
Lees JESAJA 17JESAJA 17:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die stede Ároër sal verlate wees; vir die troppe vee sal hulle wees wat daar sal lê sonder dat iemand hulle skrikmaak.
Deel
Lees JESAJA 17JESAJA 17:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die buitedorpe van Aroër sal verlate lê, daar sal net kleinvee wees. Hulle sal daar lê en niemand sal hulle opjaag nie.
Deel
Lees JESAJA 17JESAJA 17:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die dorpe by Aroër is verlate – aan veekuddes sal dit behoort. Hulle sal daar gaan lê, en niemand sal hulle opjaag nie.
Deel
Lees JESAJA 17JESAJA 17:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Die stede van Aroër is verlate; hulle sal wees vir kleinvee wat gaan lê, en niemand sal hulle verskrik nie.
Deel
Lees JESAJA 17