1
JEREMIA 19:15
Nuwe Lewende Vertaling
“Die HERE, die Almagtige, die God van Israel, sê: ‘Soos Ek beloof het, sal Ek rampe bring oor hierdie stad en al die dorpe wat in die omgewing van die stad is. Ek doen dit omdat julle so hardkoppig is en weier om na My te luister.’”
Vergelyk
Verken JEREMIA 19:15
2
JEREMIA 19:5
Hulle het hoogtes vir Baäl gebou. Hier het hulle hulle eie kinders as brandoffers aan Baäl geoffer. Dit is nie iets wat Ek hulle sou beveel het om te doen nie. Dit het nie eers in my gedagtes opgekom om so iets te beveel nie!
Verken JEREMIA 19:5
3
JEREMIA 19:4
“‘Ek doen dit omdat hulle dislojaal was aan My. Hulle het hierdie vallei onrein gemaak deur wierook vir vreemde gode te brand. Hierdie gode was so onbekend, nie vandag se mense of hulle voorouers of die konings van Juda het hulle geken nie. Hulle het ook onskuldige mense hier doodgemaak.
Verken JEREMIA 19:4
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's