1
JEREMIA 24:7
Nuwe Lewende Vertaling
Ek sal hulle ’n ingesteldheid gee om My weer as die HERE te ag. Hulle sal weer soos my eie mense wees en Ek sal hulle God wees. Hulle sal My weer heelhartig dien.
Vergelyk
Verken JEREMIA 24:7
2
JEREMIA 24:6
Ek sal ’n oog oor hulle hou en kyk dat dit met hulle goed gaan. Ek sal hulle weer na hierdie land toe laat terugkom. Ek sal hulle herstel en nie weer afbreek nie. Ek sal hulle nie ontwortel nie, maar hulle plant.
Verken JEREMIA 24:6
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's