1
JEREMIA 33:3
Nuwe Lewende Vertaling
Vra My, en Ek sal jou van ongelooflike dinge vertel oor wat hier gaan gebeur, waarvan jy niks weet nie.
Vergelyk
Verken JEREMIA 33:3
2
JEREMIA 33:6-7
“Maar neem kennis, die tyd sal aanbreek dat Ek die stad weer sal herstel en gesond maak. Ek sal haar voorspoedig en standvastig maak. Ek sal die omstandighede van Israel en Juda verander en hulle sal die land weer opbou.
Verken JEREMIA 33:6-7
3
JEREMIA 33:8
Ek sal hulle rein maak van die sonde wat hulle teen My gedoen het. Hulle het verkeerd gedoen en was opstandig teen My, maar Ek sal hulle daarvoor vergewe.
Verken JEREMIA 33:8
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's