1
JEREMIA 6:16
Nuwe Lewende Vertaling
Die HERE sê: “Staan by die paaie en kyk. Vra na die ou paaie. Vra na die beste pad en volg dit, want julle sal daar ware rus vind. Maar julle het gesê: ‘Ons sal nie luister nie.’
Vergelyk
Verken JEREMIA 6:16
2
JEREMIA 6:14
Hulle probeer om my mense se wonde op ’n oppervlakkige manier gesond te maak. Hulle maak of daar vrede is, terwyl daar eintlik geen vrede is nie.
Verken JEREMIA 6:14
3
JEREMIA 6:19
Let op wat gaan gebeur, aarde! Ek bring rampe oor my volk. Hulle pluk net die vrug van hulle eie planne, want hulle het hulle nie gesteur aan wat Ek sê nie. Hulle het my opdragte verwerp.
Verken JEREMIA 6:19
4
JEREMIA 6:10
“Met wie sal Ek praat? Wie sal luister as Ek ’n waarskuwing gee? Hulle ore is toe, hulle kan nie luister nie. Hulle minag die woorde van die HERE, hulle vind geen vreugde daarin nie.
Verken JEREMIA 6:10
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's