1
JOHANNES 18:36
Nuwe Lewende Vertaling
Jesus het geantwoord: “My koningskap is nie van hierdie wêreld nie. As my heerskappy van hierdie wêreld was, sou my onderdane hard geveg het sodat Ek nie aan die Joodse owerhede uitgelewer word nie. Maar nou is my heerskappy nie van hier nie.”
Vergelyk
Verken JOHANNES 18:36
2
JOHANNES 18:11
Jesus sê toe dadelik vir Petrus: “Sit die swaard terug in sy skede. Sal Ek dan nie die beker drink wat die Vader aan My gegee het nie?”
Verken JOHANNES 18:11
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's