1
JOËL 2:12
Nuwe Lewende Vertaling
Maar nou sê die HERE: “Draai met volle oorgawe terug na My toe! Vas, huil en treur!
Vergelyk
Verken JOËL 2:12
2
JOËL 2:28
“Daarna sal Ek my Gees op alle mense uitstort. Julle seuns en julle dogters sal profeteer. Julle oumense sal drome droom. Julle jongmense sal visioene sien.
Verken JOËL 2:28
3
JOËL 2:13
Moenie julle klere skeur omdat julle hartseer is nie, skeur julle harte!” Draai terug na die HERE julle God toe, want Hy is genadig en vol meegevoel. Hy word nie maklik kwaad nie. Hy is baie liefdevol en wil julle nie graag straf nie.
Verken JOËL 2:13
4
JOËL 2:32
“Enige persoon wat tot die HERE bid, sal gered word. Die mense wat ontsnap, sal op die Sionsberg en in Jerusalem wees, net soos die HERE gesê het. Hulle sal tussen die oorlewendes wees wat die HERE geroep het.”
Verken JOËL 2:32
5
JOËL 2:31
Die son sal donker word en die maan bloedrooi. Dit sal gebeur voor die groot en verskriklike dag van die HERE aanbreek.
Verken JOËL 2:31
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's