Wys vir My die Romeinse belastingmunt.”
Hulle bring toe vir Hom die muntstuk. “Wie se kop en titel is hierop afgedruk?” vra Hy vir hulle.
Hulle antwoord: “Die keiser s’n.”
“Wel,” sê Hy toe, “gee dan aan die keiser wat hom toekom. Maar gee ook aan God alles wat Hóm toekom.”