1
MATTEUS 21:22
Nuwe Lewende Vertaling
Alles wat julle in die gebed van God vra, sal julle ontvang, mits julle glo.”
Vergelyk
Verken MATTEUS 21:22
2
MATTEUS 21:21
Jesus het hulle geantwoord: “Ek verseker julle dat as julle glo en nie twyfel nie, julle nie net dieselfde sal kan doen nie, maar baie meer. Julle sal selfs vir hierdie berg kan sê: ‘God sal jou oplig en in die see gooi,’ en dit sal so gebeur.
Verken MATTEUS 21:21
3
MATTEUS 21:9
Met Jesus in die middel van die optog het die skare uitgeroep: “Prys God vir die Seun van Dawid! Geseënd is die Een wat kom in die Here se Naam! Prys God in die hoogste hemel!”
Verken MATTEUS 21:9
4
MATTEUS 21:13
en vir hulle gesê: “Daar staan in die Skrif geskryf: ‘My huis is bedoel om ’n huis van gebed te wees, maar julle het daarvan ’n rowersnes gemaak.’”
Verken MATTEUS 21:13
5
MATTEUS 21:5
“Sê vir die volk van Israel: ‘Kyk, julle Koning kom na julle toe. Hy is saggeaard en Hy ry op ’n donkie, ja, op die vul van ’n pakdier.’”
Verken MATTEUS 21:5
6
MATTEUS 21:42
Jesus sê toe vir hulle: “Julle het tog seker al in die Skrif die volgende gelees: ‘Juis daardie klip wat die bouers afgekeur het, het die hoekklip van die gebou geword. Dit is die Here wat dit gedoen het en dit is vir ons wonderlik!’
Verken MATTEUS 21:42
7
MATTEUS 21:43
“Daarom verseker Ek julle: God se koninkryk sal van julle af weggeneem word en aan ’n volk gegee word wie se lewe by koninkryksmense pas.
Verken MATTEUS 21:43
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's