MATTEUS 21:5
MATTEUS 21:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Sê vir die dogter van Sion: Kyk, jou Koning kom na jou toe, sagmoedig, en Hy sit op 'n esel, ja, 'n jong esel, die vul van 'n pakdier.
Deel
Lees MATTEUS 21MATTEUS 21:5 Bybel vir almal (ABA)
Hy het gesê: “ Sê vir Sion: Kyk, jou Koning kom na jou toe. Hy is nederig en Hy ry op 'n donkie, op 'n jong donkie, 'n donkie-vul.”
Deel
Lees MATTEUS 21MATTEUS 21:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Sê vir Sion: Kyk, jou Koning kom na jou toe; Hy is nederig en Hy ry op 'n donkie, op die vul van 'n pakdier.”
Deel
Lees MATTEUS 21MATTEUS 21:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“Sê vir die dogter van Sion: Kyk, jou Koning kom na jou toe: Hy is sagmoedig en Hy sit op 'n donkie, en op 'n jong donkie, die vul van 'n pakdier. ”
Deel
Lees MATTEUS 21MATTEUS 21:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Sê vir die dogter van Sion: Kyk, jou Koning kom na jou toe, sagmoedig en sit op 'n esel en 'n vul, die vul van 'n esel.
Deel
Lees MATTEUS 21