1
MIGA 3:8
Nuwe Lewende Vertaling
Wat my lewe betref, ek is vol van die Geesteskrag van die HERE. Regverdigheid en sterkte vul my lewe. Sonder enige vrees sal ek met die mense van Israel praat oor hulle opstand en sondes.
Vergelyk
Verken MIGA 3:8
2
MIGA 3:11
Julle leiers lewer uitsprake vir omkoopgeld. Julle priesters onderrig mense teen vergoeding. Julle profete voorspel teen betaling. Tog verwag hulle dat die HERE hulle sal help. Hulle sê: “Die HERE is by ons, geen kwaad sal ons tref nie.”
Verken MIGA 3:11
3
MIGA 3:4
As julle na die HERE roep vir hulp in nood, sal Hy Hom nie aan julle steur nie. Na al die verkeerde dinge wat julle gedoen het, sal Hy julle ignoreer!
Verken MIGA 3:4
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's