MIGA 3:8

MIGA 3:8 NLV

Wat my lewe betref, ek is vol van die Geesteskrag van die HERE. Regverdigheid en sterkte vul my lewe. Sonder enige vrees sal ek met die mense van Israel praat oor hulle opstand en sondes.

Gratis leesplanne en oordenkings oor MIGA 3:8