1
SPREUKE 30:5
Nuwe Lewende Vertaling
Elke woord van God is getoets. Hy beskerm elkeen wat beskerming by Hom kom soek.
Vergelyk
Verken SPREUKE 30:5
2
SPREUKE 30:8
In die eerste plek, keer tog dat ek lieg. In die tweede plek, laat my nie arm of ryk wees nie. Gee asseblief vir my net dit wat nodig is.
Verken SPREUKE 30:8
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's