1
SPREUKE 31:30
Nuwe Lewende Vertaling
Skoonheid is soms misleidend. ’n Mooi voorkoms hou nie vir altyd nie. ’n Vrou wat ontsag het vir die HERE verdien om geprys te word.
Vergelyk
Verken SPREUKE 31:30
2
SPREUKE 31:25-26
Sy het innerlike krag en waardigheid. Sy is nie bekommerd oor die toekoms nie. Sy praat met wysheid, sy gee raad saam met liefde.
Verken SPREUKE 31:25-26
3
SPREUKE 31:20
Haar hand is oop vir die armes. Sy is vrygewig teenoor behoeftiges.
Verken SPREUKE 31:20
4
SPREUKE 31:10
Waar sal jy ’n knap vrou kry? ’n Goeie vrou is meer werd as edelstene.
Verken SPREUKE 31:10
5
SPREUKE 31:31
Gee vir haar die waardering wat sy verdien. Laat sy erkenning geniet in die stadspoort op grond van alles wat sy gedoen het.
Verken SPREUKE 31:31
6
SPREUKE 31:28
Haar kinders staan op en prys haar. Haar man spog met haar
Verken SPREUKE 31:28
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's